Letra

Hier was hier binne in my bokkie klop my ou hart nes n tok tokkie ek droom van n warm kersfees dag en n meisiekind sonder haar sokkies Nes n bycicle sonder sy klokkie Nes n lolliepop sonder sy stokkie Nes n hoederhaan met sy kop af gekap hardloop ek agter my bokkie Waai windjie waai Die dae gaan verby En more kom daar n groot gelag dan staan sy ooh dan staan sy hier langs my Bokkie ek wil nie vir jou jokkie Of jy my lief het weet ek oki Ek droom van jou voor die sella kerk met jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie Bokkie met die blou doek op jou koppie Die klokkie aan my hard wil ook nie stop nie Venaand sing ek soos n bok wat bler want die verlange hou nooit opi Oooh waai windjie waai Die dae gaan verby more kom daar n groot gelag dan staan sy dan staan sy hier langs my Dan staan sy dan staan sy hier langs my Hier was hier binne in my bokkie My hard klop soos n tok tokkie Ek droom van n warm kersfees dag Met my meisiekind sonder haar sokkies Waai windjie waai More kom daar n groot gelag Dan staan sy ooh dan staan sy hier langs my Bokkie ek wil nie vir jou jokkie of jy my lief het weet ek ooki
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out