Vídeo de música

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Letra

Vat 'n slukkie pappie, staan 'n bietjie op Sit jou arm om ha' lyf, en wys vir my jou dop Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk Mammie maak hom oop, en trap die proppie plat Nou's ek lekke lus om 'n wille een te vat Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk (Hy blink nie, hy stink nie, Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit! En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" Vat 'n slukkie pappie, staan 'n bietjie op Sit jou arm om ha' lyf, en wys vir my jou dop Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk Mammie maak hom oop, en trap die proppie plat Nou's ek lekke lus om 'n wille een te vat Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk (Hy blink nie, hy stink nie, Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit! En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" Bring 'n Bokkie, Jagger-poppie, Brandewyn, so saam-saam Sexy-on-the-beach, nou Whiskey en 'n Straw Rum Fuzzy Navel, Blow-A-Job, en as jy nog kan staan - TEQUILA!!! (Hy blink nie, hy stink nie, Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit! En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!" En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!) Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!"
Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out