Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Van Pletzen
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Van Pletzen
Автор песен
Bouwer Bosch
Композитор
Matthieu Auriacombe
Автор песен
Слова
[Verse 1]
Opgeruim en uitgepak
Ek is opsoek na 'n rus plek vir my hart
Ek is opsoek na iemand wat 'n kans wil vat
Ingeboks in die paradoks
Wat ek my lewe noem
Ingeboks in die paradoks
Wat ek ons liefde noem
[PreChorus]
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan gaan dit nodig kry
[Chorus]
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer, ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer, ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
[Verse 2]
Opgemaak en uitgevat
Ek redeneer oor die keuses van my hart
Ons maak gereed vir 'n langarm vloer moer
Uitgesluit weens oorsponklikheid
Waaroor ek niks omgee
Ingesluit weens omstredenheid
Waarvoor ek als vergeet
[PreChorus]
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Gebruik jou wens
Dis 'n wonderwerk
Jy gaan dit nodig kry
[Chorus]
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer, ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Staan 'n bietjie nader, luister
Soen 'n bietjie harder, fluister
Wag 'n bietjie langer, ek vra jou mooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Ek wil saam met jou in die donker ontdooi
Written by: Bouwer Bosch, Matthieu Auriacombe, Peach van Pletzen

