Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Ricus Nel
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Ricus Nel
Композитор
Adolf Vorster
Композитор
Marc Brendon
Тексты песен
Don Kelly
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Sean Manley
Продюсер
Слова
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Wie gaan laaste staan
Met sy DKW skoene aan?
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Ons gaan die sonop jaag
CCR deur die hele nag
Maak die brieke los, lekker lewe ons laat hom rol
Moenie terug hou nie, moenie vasklou nie maak hom vol

Met sy DKW skoene aan
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Trek laer manne ons gaan dorp toe
Ons gaan die sonop jaag
CCR deur die hele nag
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Ricus Nel