Видео

В составе

Создатели

МУЗЫКА И СЛОВА
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Автор песен

Слова

Ek sien jou net op my skerms LED liefde is hartseer Ek sien jou net op my skerms Eerlik in hierdie oomblik Ek wil nie my oe knip En sien jy het weggeglip Als gebeur so vinnig Te fokken vinnig Jy moet weet N Mens sou sweer Ek sien jou net op my skerms LED liefde is hartseer Ek sien jou net op my skerms Digitale heimwee Eendag as als kalmeer het Vir ons nou net LED liefde Ons LED liefde is hartseer Kom ons wees nou eerlik In hierdie oomblik Jy moet weet N Mens sou sweer Ek's nooit by die huis nie As ek daar aankom slaap jy Soengroet in die oggend Vinnig in die oggend Ek sien jou net op my skerms LED liefde is hartseer Ek sien jou net op my skerms Digitale heimwee Eendag as als kalmeer het Vir nou net LED liefde Ons LED liefde is hartseer LED liefde is hartseer (End)
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out