Видео

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Автор песен

Слова

Jy sit hier langs my Met jou glimlag aan Jou lippe beweeg Ek wonder wat met jou aangaan So baie gesing So baie gepraat Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig Afslaankap af hare in die wind Laaste rondtes by die bar Ek dink ons moet bly Gebore in die verkeerde dekade Vlug op die hoofweg in jou honda ballade So baie gesing So baie gepraat Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig Afslaankap af hare in die wind Laaste rondtes by die bar Ek dink ons moet bly Ek sal wil weet wat jy wegsteek vir my Ek dink ons moet bly Jy sit hier langs my Met jou sonbril aan Jou lippe beweeg Ek wonder wat met jou aangaan So baie gesing So baie gepraat Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig Afslaankap af hare in die wind Ek sal wil weet wat jy alles wegsteek Ek sal wil weet
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out