Лучшие песни Ray Dylan
Похожие песни
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Ray Dylan
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Ray Dylan
Композитор
Don Kelly
Тексты песен
Adolf Vorster
Композитор
Слова
Ek was ses toe het ek my pa gevra of ek eendag 'n
Baard gaan dra, want dan word hierdie seuntjie mos 'n man
Maar pa het net sy sy kop geskud en op sy kniee
Langs my kom sit, gesê dat ek eers eendag sal verstaan
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal
Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man
Ek het lank gewag vir daai gevoel
Gedink dis nie vir my bedoel
Mense het gekom en mense het gegaan,
Maar ek het my kop geskud en eh het net voor jou gaan sit
Ja gesê en nou is ek jou man
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal
Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man
Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, Ray Dylan
Lyrics powered by www.musixmatch.com