Kurt Darren: предстоящие концерты

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Kurt Darren
Kurt Darren
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Kurt Darren
Kurt Darren
Тексты песен
N. Schoombee
N. Schoombee
Композитор
D. Kelly
D. Kelly
Композитор
S. Butler
S. Butler
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Robin Kielly
Robin Kielly
Продюсер
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
Продюсер
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Продюсер
Fred Hunter
Fred Hunter
Продюсер
Dane Taylor
Dane Taylor
Продюсер

Слова

Pasop die vlamme Want oral waar jy loop sien ek net rooi Soos jy dit gooi Maak oop die damme Want oral waar jy dans loop hierdie vuur Dis amper hier En dans die vlamme altyd rondom jou Dans my vingers brand maar ek wil vat aan jou Die moeilikheid staan teen die muur Voel die vuur Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand Jy brand van binne Ek voel dit aan jou lippe as jy my soen As jy my soen Ek's vasgevange Ek kannie weg kom die vuur het versprei Dis binne my (Binne my binne my) Dans die vlamme altyd rondom jou Dans my vingers brand maar ek wil vat aan jou Die moeilikheid staan teen die muur Voel die vuur Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand Laat die dansvloer brand Laat die dansvloer brand Oo laat die dansvloer brand Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand Hey maar dis warm Lui die alarm (Laat die dansvloer brand hey) Hou jou voete bo die vlamme Waai die rook weg met jou hande En dans dans dans Laat die dansvloer brand
Writer(s): Schoombie Niel, Kelly Don, Darren Kurt Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out