Видео

Theuns Jordaan Ft. Juanita du Plessis - Ek Sal (LIVE)
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

Juanita du Plessis: предстоящие концерты

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Исполнитель
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Вокальный дуэт
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Тексты песен
J. Oberholtzer
J. Oberholtzer
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Продюсер
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Продюсер

Слова

Jy soek 'n reënboog met 'n goudpot aan die einde 'N Oase in die Namib lyn se duine In die winter kort jy somer En in herfs soek jy die bome groen Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaargaan 'N Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan Jy vra vir stilte in die donderweer En soene op 'n plek wat seer is Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek sal Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en in siekte In jou woorde soek ek waarheid 'N Famielie wil ek daaruit kry Ek en Jy Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen Jou vashou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra Tot aan die einde van ons dae En ek kan nou aan jou belowe Met die krag van Hom daar bo Sal ek en jy Gelukkig bly Ek sal Ons soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte Deur alles bly dit ek en jy Ek sal dit alles vir jou bou Sal al die dinge sê vir jou Ek sal dit elke dag en nag En elke oggend baie sag Terwyl jy droom vir jou belowe En met krag van Hom daar bo Sal ek jou Gelukkig hou Ek sal alles vir jou doen Jou vashou en die seer wegsoen Ek sal daar wees om jou te dra Tot aan die einde van ons dae En ek kan nou aan jou belowe Met die krag van Hom daar bo Sal ek en jy Gelukkig bly Sal ek en jy Gelukkig bly Ek sal
Writer(s): Johannes Jacobus Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out