Видео

Jy in my gedagtes - Musiekvideo
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Marcel Dednam
Marcel Dednam
Клавишные инструменты
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Барабаны
Leon Herman Gropp
Leon Herman Gropp
Акустическая гитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Leon Herman Gropp
Leon Herman Gropp
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Reghardt Labuschagne
Reghardt Labuschagne
Миксинг-инженер
Leon Herman Gropp
Leon Herman Gropp
Продюсер
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Инженер звукозаписи

Слова

Kaalvoet uitgestrek, met die wolke wat vorm teen die blou Twee dromers se gedagtes Jou oë sê wat ek wou sê Ek wil niks meer in hierdie lewe hê nie As hoe jy nou vir my kyk Hoe eensaam sal ek wees Sonder jou in my gedagtes Hoe leeg sal my lewe wees Sonder jou in my hart Die laaste lig van die dag val op jou gesig, en Dis goudgeel in jou hare En die takke van die lang populiere dans saam met jou Met groen en silwer blare Hoe eensaam sal ek wees Sonder jou in my gedagtes Hoe leeg sal my lewe wees Sonder jou in my hart En al loop ons paaie soms ver heen Sal ons spore altyd kruis En al vind my hoof soms elders rus By jou is my huis By jou is ek tuis Hoe eensaam sal ek wees Sonder jou in my gedagtes Hoe leeg sal my lewe wees Sonder jou in my hart Hoe eensaam sal ek wees Sonder jou in my gedagtes Hoe leeg sal my lewe wees Sonder jou in my hart
Writer(s): Leon Gropp Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out