Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Dewald Wasserfall
Исполнитель
Murray Lubbe
Бэк-вокал
Denny Lalouette
Бас
Juan (Floors) Oosthuizen
Гитара
Vinnie Henrico
Барабаны
Carlé Van Deventer
Бэк-вокал
Francois Lessing
Программирование
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Vorster
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Johan Vorster
Продюсер
Murray Lubbe
Продюсер
Слова
[Verse 1]
Was haar hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit ʼn prinses se mond
Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood
Dit was waar vir ʼn rukkie, maar toe word ons groot
[Verse 2]
As ek kon kies sou ek dit oor wou hê
Ek sal jou my nooit laat uit hoor lê
Jy weet hoe jonger ʼn hart, hoe groter die hoop
Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop
[Verse 3]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Verse 4]
Jy sal nooit weet jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet jy't my vergeet ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Verse 5]
Na alles oud sal ek jou nooit blameer
Jy was te jonk om woorde te wou keer
Maar ek weet voor my siel, daar was oorgenoeg tyd
Om te sê jammer jy wil ʼn belofte weg smyt
[Verse 6]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Verse 7]
Jy sal nooit weet jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet jy't my vergeet ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Verse 8]
Ek verlang na die tye wat lank verby is
Nou's ons groot, ek mis
ʼn Belofte wat lank reeds verby is
[Verse 9]
Was haar hart te jonk om op agt jaar oud
Die woorde te glo uit ʼn prinses se mond
[Verse 10]
Jy't my belowe, my belowe tot die dag van jou dood
Jy't met jou woorde, met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
[Verse 11]
Jy sal nooit weet jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet jy't my vergeet ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Written by: Johan Vorster