Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Brendan Peyper
Исполнитель
Juanita du Plessis
Исполнитель
Manie Jackson
Исполнитель
Ricus Nel
Исполнитель
Theuns Jordaan
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Anton Goosen
Композитор
Слова
[Verse 1]
O my stellenbos se nonnatjie roep my
Sy roep my na die eikelaan
Sy is die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
[Verse 2]
O my stellenbos se nonnatjie roep my
Sy sê sy is lief vir my
Ek verlang so erg na die papegaaiberg, sy't gesê ek kan haar kry
[Verse 3]
'n Vroumens is nes 'n wille blom, as jy pluk dan verlep hy gou
En 'n roos het doings om jou weg te hou, dis 'n manier om te sê ek's lief vir jou
'n Mansmens is ook 'n snaakse ding
Sê nee, dan kerm hy, ja
Soos 'n kind wat skrou en aanhoudend blaas, 'n manier om die ja-woord wel te vra
[Verse 4]
My stellenbos se nonnatjie roep my
Sy roep my na die eikelaan
Sy is die mooiste blom wat uit die Matieland kom, sy roep my en ek moet gaan
[Verse 5]
O my stellenbos se nonnatjie roep my
Sy sê sy is lief vir my
En ek verlang so erg na die papegaaiberg, sy't gesê ek kan haar kry
O ek verlang so erg na die papegaaiberg, sy't gesê ek kan haar kry
[Verse 6]
Trompie en die Boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die Boksombende
Met ingeduikte skoene, en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene, en paddas in die sak
[Verse 7]
Trompie en die Boksombende
Dis Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman die brak
Daar kom Trompie en die Boksombende
Met ingeduikte skoene, en 'n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene, en paddas in die sak
[Verse 8]
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, en dit reën bietjie-bietjie, en dit reën in die Wes-Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val
[Verse 9]
O, die Vallhaarnooi, die Rietdakhuis, die perske brandewyn
Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein
Dis Boeremedisyne die, hy kan ook vir jou moor
Die Ingelsman vat net een sluk en hy val skon agteroor
[Verse 10]
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
En dit reën bietjie-bietjie, en dit reën bietjie-bietjie, en dit reën in die Wes-Transvaal
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val
Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val
[Verse 11]
Jy's 'n bundeltje liefde as ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai vêr by ons verby
Jou oë is so mooi en my hart is die prooi
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal
[Verse 12]
Kruidje roer my nie
Dis die naam wat jou vrinne jou noem
Maar Kruidjie roer jou nooit weer nie
Dis hoe ek voel as ek jou soen
De-te-le-lettel-lettel-le
De-te-le-lettel-lettel-le
De-te-le-lettel-lettel-le
De-te-le-lettel-lettel-le
[Verse 13]
Die konsertina kerm al sy verlange
In die hande van ou Silver de Lange
Hy't gespeel van die liefde, maar hy was 'n eensame man
[Verse 14]
Ja, ou Silver, Hy't die pad alleen geloop
En gedwaal soos net 'n swerwer kan
Dalk 'n bottel in die hand om die wêreld
Se skerpkant weg te brand
[Verse 15]
Dis 'n geleende konsertina vir 'n arm man
Wat kon speel better as 'n ander kan
As die vyf dagbrekers op die radio grammofoon speel
O dan wonder ek baie oor jou Silver
Daar's so baie wat ons twee kon deel
Maar die konsertina is nou jou weduwee
En jou hande het afgetree
[Verse 16]
O speel hom Silver, speel hom weer
Speel hom Silver, nog 'n keer
En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver
Silver de Lange
[Verse 17]
'n Skraal wind waai oor Ngunibosse op 'n pad buite Uniondale
Elke paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder die sekelmaan
Tuur sy oor die vlaktes haai
En haar klere blink spookagtig saam
En haar duim vra om haar op te laai
[Verse 18]
En die Kammanassieberg spook geil as hy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
[Verse 19]
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my, sing die spook van die Klein Karoo
Written by: Anton Goosen

