В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Вокал
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Клавишные инструменты
Floors
Floors
Гитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Композитор
N. Schoombee
N. Schoombee
Композитор
Dirkie Gildenhuys
Dirkie Gildenhuys
Тексты песен
Don Kelly
Don Kelly
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Продюсер
Dirk J van Niekerk
Dirk J van Niekerk
Продюсер

Слова

Staan en wag in die gang Gaan jy na my toe kom of is jy bang Daar's net een ding wat ek wil doen Is om jou op te tel en te soen Want daar is iets wat u doen aan my Ek kan net nie genoeg van jou kry Kom net saam laat ons beweeg Want van stil staan gaan ons roes Jy met die vasdanslyf, losdans voete Lippe wat so lekker om die hoekie vry Vasdanslyf, losdans voete Vat 'n bietjie meer aan my Al is ek koud maak jy warm Ek voel jou lyf hier in my arms Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete Mors jy bietjie meer met my Knieë lam as jy lag Sal jy by my bly nog 'n dag Jy's my favourite koppie tee En al fluister ek wil ek net skree Want daar is iets wat ek wil weet Hoe kry jy dit reg dat ek so sweet Kom net saam laat ons beweeg Want van stil staan gaan ons roes Jy met die vasdanslyf, losdans voete Lippe wat so lekker om die hoekie vry Vasdanslyf, losdans voete Vat 'n bietjie meer aan my Al is ek koud, maak jy warm Ek voel jou lyf hier in my arms Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete Mors jy bietjie meer met my Jy met die vasdanslyf, losdans voete Lippe wat so lekker om die hoekie vry Vasdanslyf, losdans voete Vat 'n bietjie meer aan my Al is ek koud, maak jy my warm Ek voel jou lyf, hier in my arms Met jou vasdanslyf, en jou losdans voete Mors jy bietjie meer met my Jy sê dit vir my, ek wys dit vir jou En hier staan ek hart op die mou Ek sê dit vir jou, jy wys dit vir my Dis net jy wat my so verlei Jy met die vasdanslyf, losdans voete
Writer(s): B. Peyper, Dirkie Gildenhuys, Don Kelly, N. Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out