Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Ché Pierce
Исполнитель
Snotkop
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Dirk J van Niekerk
Композитор
Che-lee Nel
Композитор
Don Kelly
Тексты песен
Chantel Blignaut
Композитор
Francois Henning
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Dirk J van Niekerk
Продюсер
Слова
[Verse 1]
Che en bietjie Snotkop
Kan jy dit nie sien nie?
Ek dink dis tyd dat jy deel
Daar’s dinge wat jy doen my ding
Wat die wye wêreld moet weet
Jy dink jy’s 3 ek dink jy’s 10
Ek scheme dis tyd dat jy sien
Hoe jy deur my oë lyk vir my
[Verse 2]
Op fleek, dis sick
Ek freak, as jy dans op jou eie beat
[Verse 3]
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move
[Verse 4]
Dans, dans, dans (Skud, skud, skud)
[Verse 5]
Pas nie in die boksie
Jy’t hom lankal gebreek
Jy’s min gepla nie om nie terug te staan nie
As ‘n boomer vir jou preek (Okay)
Jy's chill my girl, jy's comfortable
Jy’s so nie deel van die crowd
Jy het dit sê dit sê dit sê dit loud
[Verse 6]
Op fleek, dis sick
Ek freak, as jy dans op jou eie beat
[Verse 7]
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move
[Verse 8]
Dans, dans, dans (Skud, skud, skud)
[Verse 9]
Dans, dans, dans
[Verse 10]
Skud daai litte los uit die heupe geva'lik
Doen dit somme’ los, want jy’s te hot om te sanik
Warem aan die brand gooi die sand en die water
Skud, skud, skud (Skud dit)
[Verse 11]
Hierdie’s vir die girls met die jukebox, neh
Bring vir my die girls met die beatbox yeah
Hu-uh los daai girls met die botox, neh
Spring ‘n bietjie bok nes ‘n Springbok, woah
[Verse 12]
Ek like hoe jy dans
Da-da-da-da dans
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy dans, dans, dans
Ek like hoe jy move
Da-da-da-da groove
Kyk vi my hey-y-y-y-y
Ek like hoe jy move, move, move
[Verse 13]
Dans, dans, dans (Skud, skud, skud)
Move, move, move, move, move
Written by: Chantel Blignaut, Che-lee Nel, Dirk J van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning

