Видео

Видео

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Elandré
Elandré
Вокал
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Клавишные инструменты
Sven Blumer
Sven Blumer
Гитара
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Композитор
Don Kelly
Don Kelly
Тексты песен
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Продюсер
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Продюсер

Слова

[Verse 1]
Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie
Dis 'n feit, soms byt die werklikheid
Voel soms onseker, dalk is leuens beter
Opsoek na net 'n bietjie eerlikheid
[Verse 2]
Ek gaan met jou stroom, jy's 'n droom, dis as of jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê, dit voel, dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
[Verse 3]
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
[Verse 4]
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my binne en buite
[Verse 5]
Kyk net verby dit, loop weg, vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd voel ek veilig, jy's amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
[Verse 6]
Maar ek gaan met jou stroom, jy's 'n droom dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê, dit voel, dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
[Verse 7]
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
[Verse 8]
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my, binne en buite
[Verse 9]
Nou's my bo, onder en my onderstebo (Ah, ah, aah)
Nou's my bo, onder en my onderstebo (Ah, ah, aah)
[Verse 10]
Maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
[Verse 11]
Jy ken al die leuens en jy ken al die feite
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
[Verse 12]
Jy ken my, jy ken my
Jy ken my binne en buite
Written by: Dirk van Niekerk, Don Kelly, Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...