Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Jan Rhaap
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Jan Rhaap
Автор песен
Juan Boucher
Автор песен
Слова
Die son skryf sy gedigte waar hy gaan
Die kinders hang hul drome teen die maan
Die Serengeti-vlakte bring sy vrede (Yelele, lelele)
'n Groot trek het begin hier lank gelede
As jy gaan vat my ook tog net saam
En in die sand skryf asseblief my naam
En in die sand skryf asseblief my naam
Afrika loop in my bloed
Soos nektar wat ek proe
Soos heuning in die soet
Afrika loop deur my bloed
Stadig vorentoe
Stadig vorentoe
Afrika my bloed
Die naggeluide val hier oor die vuur
'n Kerslig vorm prentjies teen die muur
Etosha Panne bring jou siel na water (Yelele, lelele)
En roep die rutigheid 'n bietjie nader
As jy gaan vat my ook tog net saam
En in die sand skryf asseblief my naam
En in die sand skryf asseblief my naam
Afrika loop in my bloed
Soos nektar wat ek proe
Soos heuning in die soet
Afrika loop deur my bloed
Stadig vorentoe
Stadig vorentoe
Afrika my bloed
Afrika loop deur my bloed
Stadig vorentoe
Stadig vorentoe
Afrika my bloed
Written by: Jan Rhaap, Juan Boucher