Видео

'n Wonderlike Ma
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

МУЗЫКА И СЛОВА
Mr Ameer William
Mr Ameer William
Автор песен

Слова

Jy's die juweel Wat elke kind begeer Jy's altyd daar as ek jou roep Sonder om te kla, sonder om te sug Is jy altyd daar Vroeg in die môre Dan bid jy vir my Ek hoor my naam in jou gebed Dat hy my sal seen En my bewaar En my lewe ook my moet spaar Dankie vir 'n Wonderlike Ma Wat meer in die lewe kon ek vra Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan Wat kan ek doen Om vir jou te wys Dat ek jou so waardeer Al maak ek jou seer Vergewe my nou, My liefste moeder Dankie vir 'n Wonderlike Ma Wat meer in die lewe kon ek vra Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan Jy's vol prag so liefdevol Liewer Moeder ek's lief vir jou So aan my hart Mag GOD jou bewaar Dankie vir 'n Wonderlike Ma Wat meer in die lewe kon ek vra Jy is die anker in my lewe Jy is die rots waarop ek staan
Writer(s): Mr William Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out