Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Rooksein
Rooksein
Исполнитель
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Барабаны
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Вокал
Dian Maritz
Dian Maritz
Бэк-вокал
Megan Danner
Megan Danner
Вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Композитор
Dian Maritz
Dian Maritz
Композитор
Megan Danner
Megan Danner
Композитор
Danelle Zeeman
Danelle Zeeman
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Продюсер
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Мастеринг-инженер

Слова

Ek sien jou in die donker Ek sien jou in die lig Ja ek was nog altyd Mal oor jou gesig Ek sien jou in my hartbreek Ek sien jou hier by my en ek sal altyd getrou bly As ons aan gaan Kom ons beraam 'n plan O net ek en jy Sal my vuiste rou baklei Want jy's my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief Jy is 'n harte dief my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief En as jy vir my kyk Voel dit asof my hart verblyk Ek is mal oor jou En as jy by my is Voel dit asof my hart kan rus Ek sal aanhou klou As ons aangaan Kom ons beraam 'n plan O net ek en jy Sal my vuiste rou baklei Want jy's my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief Jy is 'n harte dief my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja, ja, ja Want jy's my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief Jy is 'n harte dief my damlelielief Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief Want jy's my damlelielief (Damlelielief) Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief) Jy is 'n harte dief my damlelielief (Damlelielief) Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief)
Writer(s): Danelle Zeeman, Megan Danner, Dian Andre Maritz, Renier Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out