Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Исполнитель
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Бас
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Барабаны
МУЗЫКА И СЛОВА
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Автор песен
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Автор песен
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Автор песен
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Автор песен
Jaco S Venter
Jaco S Venter
Автор песен
Wynand Myburgh
Wynand Myburgh
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Johan de Ridder
Johan de Ridder
Продюсер
JP De Stefani
JP De Stefani
Инженер
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Мастеринг-инженер
B Sharp Studios Boksburg
B Sharp Studios Boksburg
Инженер звукозаписи

Слова

Vasbeslote Korporasie (deel 1) Dink internasionaal Dink globaal Tree op lokaal 'N skaap skree wolf En al die skape glo hom Die lewe maak sy voordeur toe En los die balkon skuifdeur oop Vir jou om by af te spring Vir jou om by uit te spring Geld is god Prys alles Prys hom Here help ons Help seker nie Daar was niks wat menslik is Van ons verwag nie Met 'n kop vol suur Probeer ek voel of iets Dit daal op my Op my onderbewussyn Al wat ek voel is siek Al wat ek voel is siek Geld is god Prys alles Prys hom Here help ons Vrou huil in geheim Soms voor goeie vriendinne Besigheid verloop Al gaan hoof van departement dood Ek droom Dis al wat deesdae werklik is 'N mens sou hoop Dat die geskrywery Kan een bring tot Dieper insig Dieper water Stiller grond Ek vat myself vir 'n doos As ek saam met jou is Eintlik wil ek net huis toe gaan Hierdie mense ken my nie
Writer(s): Fokofpolisiekar Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out