Слова

Goeiemôre, lief Ek weet die wêreld hou aan met draai Terwyl ek ons in ons lakens sweet Terwyl ons ontbyt eet Terwyl ek vergeet En my besluite heroorweeg Daar is lig Aan die einde van die tonnel Daar is hoop Maar ek sal altyd wonder My glas is halfvol en my ruite oop Kan nie die liefde koop Sonder jou gaan ons skepe onder Lekker slaap lief Dis steeds chaos in my drome Koud in die gang terwyl ek af loop Iemand het die voordeur oop vergeet Maak maar die hek toe sit die alarm maar aan Die lewe is te kort maar hierdie boer het 'n plan Daar is lig Aan die einde van die tonnel Daar is hoop Maar ek sal altyd wonder My glas is halfvol en my ruite oop Kan nie die liefde koop Sonder jou gaan ons skepe onder Daar is lig Aan die einde van die tonnel Daar is hoop Maar ek sal altyd wonder My glas is halfvol en my ruite oop Kan nie die liefde koop Sonder jou gaan ons skepe onder
Writer(s): Francois Badenhorst Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out