Видео

Jy Ken My Naam
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Вокал
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Электрогитара
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Электрогитара
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Автор песен
Elvis Blue
Elvis Blue
Автор песен
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Автор песен
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Аранжировщик
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Аранжировщик
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Продюсер
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Продюсер
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Продюсер
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Продюсер

Слова

Hoe laat jy iemand gaan as als in jou wil vashou? Hoe leer jy iemand glo as die twyfel aan jou klou? Hoe duur is elke oomblik maar jou liefde kos my niks Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see? Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see? Jy ken my naam jy sien my vrees En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is Al vat ek voor jou teurse dit is nooit vir jou teveel Jou arms bly oop daar's 'n lêplek vir my siel My wêreld is jou alles al is my wêreld maer Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see? Hoe staan jy teen die storms soos die rotse teen die see? Jy ken my naam jy sien my vrees En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is En as als gesê en doen is Is dit jy wat my vashou Die minute en sekondes beteken meer saam met jou Jy ken my naam Jy sien my vrees En ek kan nêrens gaan waar jou liefde nie sal wees nie Ek's nie genoeg nie jy gee nie om nie Maar dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is Ja dit is wie jy is jy het my lief net soos ek is
Writer(s): Demi Lee Moore, Elvis Blue, Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out