Видео

Laurika Rauch - Lied Van Die Natuur
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Wessels
Johan Wessels
Композитор
Kupido
Kupido
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Продюсер

Слова

Luister na die geluid van reëndruppels op 'n sinkdak Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor Luister hoe die wind 'n boom laat kreun en kraak Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor Daar is musiek oral om ons heen En al wat jy moet doen is om te luister Somtyds die ore spits Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland 'N Kriekekoor op 'n warm someraand Luister laat die geluide jou bekoor Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor Aan die punt van die vallei hoog in die berge Woon daar 'n eggo alleen in 'n klipspelonk Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk Refrein
Writer(s): Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out