Слова

Wie is jy? Wat met my dogter wil vry? Haar die wêreld beloof Aan haar hart wil beroof En jou woorde is heuning Maar bly agter daai reling Wie is jy? Wat met 'n motorfiets ry? En my dogter verlei Want jou lyf is gesny Het jy n benul? Is jy lief vir jou Want ek sny dit af, af, af Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf Dan hang ek dit op, op, op Terwyl dit nog klop, klop, klop Ek waarsku net vriendelik! Ek waarsku net mooi! Wie is jy? Wat in 'n goeie huis bly? Sê jy! Wat hier wil kom kuier? My dogter se vryer Sien jy hierdie duim? Jy pie-pie nog skuim Wie is jy? Wat 'n graad kon kry? Jy weet dan nog niks nie Het nie die wêreld gesien nie Sien jy hierdie 'gun!' I think you should 'run' Want ek sny dit af, af, af Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf Dan hang ek dit op, op, op Terwyl dit nog klop, klop, klop Ek waarsku net vriendelik! Ek waarsku net mooi! (Take it away boys) Asseblief tog my kind Die liefde is blind Ek sal namens jou dink Ek sal vir jou besluit Maar sê vir daai 'Playboy' Jou pa's by die huis! En hy sny dit af, af, af Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf Dan hang ek dit op, op, op Terwyl dit nog klop, klop, klop Ek waarsku net vriendelik! Ek waarsku net mooi! Ja ek sny dit af, af, af Ons Rotweiller blaf, blaf, blaf Dan hang ek dit op, op, op Terwyl dit nog klop, klop, klop Ek waarsku net vriendelik! Ek waarsku net mooi!
Writer(s): Jak De Priester Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out