Видео

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Joe Niemand
Joe Niemand
Вокал
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Olga Leonard
Olga Leonard
Композитор
Jaconell Mouton
Jaconell Mouton
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Продюсер

Слова

Die aand in Dorpstraat Het jy vir my gesê Daar is soveel meer wat jy uit die lewe wil hê En die aand by Koeëlbaai Het jy vir my vertel Jou lewe hier is soms, soms erger as die hel Die aand in Knysna Het jy vir my gesê Ons tye saam is al wat ons nou het En die aand in Kaapstad Het jy vir my gevra Hoe ver, hoe ver, kan die see liefde dra So steek vir my 'n kers op in Washington En neem foto's van Londen Stuur 'n duif uit Italië En dalk 'n poskaart uit België Die aand in Kaapstad Het ek toe weer gedink Hoe gou het ons liefde in die diep see verdrink En die aand in Dorpstraat Het ek vir myself gesê Daar is soveel meer wat ek nog van jou wou hê So steek vir my 'n kers op in Washington En neem foto's van Londen Stuur 'n duif uit Italië En dalk 'n poskaart uit België Want ek steek vir jou 'n kers op in Oudtshoorn En ek neem foto's van Potchefstroom Ek stuur vir jou 'n duif uit die Knysnabos En al my liefde - hier uit – Stellenbosch
Writer(s): Pieter Rademeyer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out