Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Martin Bester
Вокал
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Гитара
Rudolph Willemse
Синтезатор
МУЗЫКА И СЛОВА
Martin Bester
Композитор
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Композитор
Roux Cloete
Композитор
Rudolph Willemse
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Продюсер
Rudolph Willemse
Продюсер
Слова
Soms is dit reg, soms so verkeerd
Ek kan onthou, jy bly vergeet
Liefde is kwaad, liefde is wreed
Spyt kom te laat, maar nou's ek gereed
Praat mense praat, daar's beswaar oor hoe dit lyk
Kla mense kla, hulle vra maar hou aan kyk
Kom ons wees anders saam, gemaak om uit te staan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam, wie gee om wie verstaan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Anders, anders
Anders, anders
Dink jy ek's reg, dink jy ek's weird?
Dalk moet ek veg of moed opgee
Liefde is kwaad, liefde is wreed
Spyt kom te laat soos net jy sal weet
Praat mense praat, daar's beswaar oor hoe dit lyk
Kla mense kla, hulle vra maar hou aan kyk
Kom ons wees anders saam, gemaak om uit te staan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam, wie gee om wie verstaan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Anders, anders
Anders, anders
Kom ons wees anders saam, gemaak om uit te staan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam, wie gee om wie verstaan
Dis wie ons is, gemaak om uit te staan
Wees anders saam, gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam, gemaak om uit te staan (Anders)
Written by: EWALD JANSEN VAN RENSBURG, Martin Bester, Roux Cloete, Rudolph Willemse


