Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Tasha
Tasha
Вокал
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Клавишные инструменты
Danny Smoke
Danny Smoke
Электрогитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Georic Lomas
Georic Lomas
Автор песен
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Аранжировщик
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Аранжировщик
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Georic Lomas
Georic Lomas
Продюсер
Tjaart Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Продюсер
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Продюсер

Слова

Ek weet al lankal, hoe ek voel Maar as ek daaroor dink Is daar teveel twyfel En jy sê al lankal, wat jy bedoel So sê my wat jy dink van die gevoel Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Elke keer voel dit, of weerlig slaan Soos die eerste keer wat jy Hier by my staan En ek hoop ek sien jou weer vanaand Maar as jy dit dalk mis sal ek verstaan Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar Steel my asem soos ek val Ek gee jou als van my Jy't my mal So sê my wil jy ook val Want ek sal vir jou wag Soos winter vir Junie En ek sal jou mis Soos die son vir die maan Ek kan nie wag om jou onder die reën te soen nie En met jou dans Tot ons altwee vergaan Tot ons altwee vergaan Oh oh oh oh Oh oh oh oh Reënweer, hartseer, ek is daar
Writer(s): Georic Lomas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out