Видео

Видео

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
BIGBEN
BIGBEN
Ведущий вокал
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Вокал
Josh Oosthuizen
Josh Oosthuizen
Акустическая гитара
Chante Retief
Chante Retief
Бэк-вокал
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Бэк-вокал
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Контрабас
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Барабаны
МУЗЫКА И СЛОВА
Bennie Kotze
Bennie Kotze
Автор песен
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Josh Oosthuizen
Josh Oosthuizen
Продюсер

Слова

Ons kappit vlou my maat en slaan dit vir 'n ses
Die vure brand vergeet van die res (Van die res)
Kuier met Kameeldoringhout en ons hou die glase vol
Is jy lus, kom bietjie saam vir 'n jol (Vir 'n jol)
Dis droeër as jou ouma se beskuit (Klink stout)
En as ons braai, dan braai ons net voluit
Dop, tjop, gooi dit op, ons kuier tot die oggend uur
Die mense is lekker hier
Want dis 'n opskop, maak jou los en gooi 'n houtjie oppie vuur
Want ons braai vir plesier
Bring dan al jou pelle, maer of vet (Skaapvet)
Ons braai net
Ons braai net
Dors en onbeskof, die vlaktes dor en kaal
Enkel proppie, dubbel is ideaal
Ons laat die vonke spat, kuier vroeg tot laat
Wie is moeg, ons gaan nie slaap
Hy is droeër as my ouma se beskuit (Klink stout)
En as ons braai, dan braai ons net voluit
Dop, tjop, gooi dit op, ons kuier tot die oggend uur
Die mense is lekker hier
Want dis 'n opskop, maak jou los en gooi 'n houtjie oppie vuur
Want ons braai vir plesier
Bring dan al jou pelle, maer of vet (Skaapvet)
Die vuur is aan
Vlamme hoog soos die Namib maan
Dis 'n barbeque
Is jy mal my bru?
As daar 'n vuurtjie brand, noem ons dit 'n braai
Kom ons maak lawaai
Dop, tjop, gooi dit op, ons kuier tot die oggend uur
Die mense is lekker hier
Want dis 'n opskop, maak jou los en gooi 'n houtjie oppie vuur
Want ons braai vir plesier
Dop, tjop, gooi dit op, ons kuier tot die oggend uur
Die mense is lekker hier
Want dis 'n opskop, maak jou los en gooi 'n houtjie oppie vuur
Want ons braai vir plesier
Bring dan al jou pelle, maer of vet (Skaapvet)
Ons braai net
Ons braai net
Ons braai net
Ons braai net
Written by: Bennie Kotze, Carlé Van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...