Видео

Temple Boys Cpt - General Gham(Lyric Video)
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

МУЗЫКА И СЛОВА
Dylin Adams
Dylin Adams
Автор песен
Terriano Duimpies
Terriano Duimpies
Автор песен
Chadley Dick
Chadley Dick
Автор песен
Ronin Johannes
Ronin Johannes
Автор песен

Слова

Ek is General van Gham Gham kou jou bubblegum Dan maak haar bene lam Van sy's jou stalle saam Sterk is werk, werk is sterk Ek is dan Pablo jy moet se Wil jy werk or wil jy trek Sy se nee, change jy die gear Stifler kom jy na die kerk Van hiers Mr Werkhom En Areveerend soek iemand En Gham daai hond hy trek hom Tel haar op ne, met 'n helicopter, by haar rok ne Sy vra is ek befok, hoo Temple Boys, Temple Boys Areveerend, online baba Okay dingetjie gaan so Djy vat hom djy gryp hom 'N bietjie shake hom, gebruik hom Die Temple saam met jou Sy se sy het my bou, die kind sy praat van trou Hi nee baba, no Rondom die huisie, klop aan die deur Loer die venster kyk hoe werk die mense Hallo Mr Werkhom wanne drop djy weer Ek is mal genoeg Wanne drop djy weer Ek koop 'n boksie metjies die winkel is toe Ek koop 'n boksie metjies die winkel is toe Ek is mal genoeg, sies man Het djy geld om by te sit Om en om djy hou dan vir jou dom Jou kindjie is in my DM, jy wietan ek is die hond Ou bru met my moet djy bond (Ai) Met my moet jy bond Ek is General van Gham Gham kou jou bubblegum Dan maak haar bene lam Van sy's jou stalle saam Jy vat hom djy gryp hom 'N bietjie shake hom, gebruik hom Die Temple saam met jou Sy se sy het my bou, die kind sy praat van trou But hi nee baba, no, okay (Okay) Rondom die huisie, klop aan die deur Loer die venster kyk hoe werk die mense Hallo Mr Werkhom wanne drop djy weer Ek is mal genoeg Wanne drop djy weer
Writer(s): Chadley Dick, Dylin Adams, Ronin Johannes, Terriano Duimpies Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out