Слова

Jy maak my so gek Song by Leonardo Jy maak me so gek Ek kan jou nie weerstaan As jy nie meer kan droom nie Stel die lewe niks meer voor Mmmmm Word al daardie Helder kleure weer grys En draai die wereld weer om Neem jou droom terug In jou eie hande En kyk na wie vir jou lag Begin vandag met nuwe moed Wie weet wat op jou wag Jy maak my so gek Ek kan jou nie weerstaan Jy is wie jy is En vat die hele wereld aan Jy bring my tot lewe Elke keer as ek wil swig Jy maak my so gek As ek maar na jou kyk En al word al my drome waar Ek Was nie meer alleen Mmmmmmm Ek het bly glo Tot jy daar met eens verskyn Jy't my drome waar gemaak As ek na jou kyk Dit was n storie van ons twee Wat geen einde ken Jy maak my so gek Ek kan jou nie weerstaan Jy is wie jy is En vat die hele wereld aan Jy bring my tot lewe Elke keer as ek wil swig Jy maak my so gek As ek net na jou kyk Jy maak my so gek Ek kan jou nie weerstaan Jy is wie jy is En vat die hele wereld aan Jy bring my tot lewe Elke keer as ek wil swig Jy maak my so gek As ek maar na jou kyk Jy bring my tot lewe Elke keer as ek wil swig Jy maak my so gek As ek maar na jou kyk Jy maak my so gek As ek maar na jou kyk
Writer(s): Sharon Smith Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out