Видео

Die Piesangskille - Aeroplane (Visualizer)
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Бас-гитара
Daniel Marais
Daniel Marais
Вокал
Johan Balt
Johan Balt
Вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Автор песен
Daniel Marais
Daniel Marais
Автор песен
Johan Balt
Johan Balt
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Продюсер

Слова

Die golwe kom nader Trek my uit en sluk my in dis hier waar die lewe begin Maar ek kyk op na die berge Op jou merke sprei jou vlerke Lewe altyd buite jou perke Want die lewe gly verby Soos 'n Aeroplane Die ligte wat skyn op n plaas in die Noord Transvaal Kom jy my haal Vat my saam Vir 'n noodlanding in n sonneblom oseaan Loop net saam In die vrystaat vlaktes waar ons weer ontmoet Kaptein kom in die wolke sluk my in Die Aeroplane val en die wêreld is mal Mayday, mayday ek skree oor die radio Mayday, mayday ek skree net vir jou Nou vlieg ons saam en die wêreld ken jou naam Die storms is verby maar ek en jy wil agterbly Want die lewe gly verby Soos 'n Aeroplane Die ligte wat skyn op n plaas in die Noord Transvaal Kom jy my haal Vat my saam Vir 'n nood landing in n sonneblom oseaan Loop net saam In die vrystaat vlaktes waar ons weer ontmoet Kaptein kom in die wolke sluk my in Die Aeroplane val en die wêreld is mal Mayday, mayday ek skree oor die radio Mayday, mayday ek skree net vir jou
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out