Слова

Gan kry die ricoffee dan kry ekie melk Os kap it nat manet inie aand Gan pak jou sak en slat djy ha bak Nommer broeder, dit lyk an soes sommer Ek maak jou coffee ma djy sê iets te sterk Djy spoeg it uit jou mond, djy sê iets te bad Wat moet os maak, gie die coffee n smaak Eerste ma winkel toe dan maak os n saak Gee die coffee, vir die moffie Dra net sokkies, eet net toffee Gee die coffee, vir die moffie Dra net sokkies, eet net toffee Os drink net nescafe van my mammie pay Ek kap it lekke met my groot lekke sy Kom saam my kerk toe ek gan saam met Chiney Os party lekke en ek gooi net my lyf Sy gooi haa lyf, ek gie my tyd I'm just giving it to make I know my fade is in, kom an baby have your turn Os vat it af en ek briek it, ek druk it in en sy wiet dit Ko sit inie kamer nou lekketjies, dan moet djy nou vi iemand kies Gee, gee die, gee die coffee vi die moffie Gee die coffee, vir die moffie Dra net sokkies, eet net toffee Gee die coffee, vir die moffie Dra net sokkies, eet net toffee
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out