Видео
Похожие песни
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Die Boeries
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Cordier De Beer
Автор песен
Слова
Dis wêreldbeker tyd
En die Bokke is op pad
Om weer gat te skop
Ek haal my beste tjoppies uit
Steek aan die vuur
En skink 'n stywe dop
Kry al die snacks lekker in plek
En braai 'n stoute stukkie boerewors
Staan bietjie nader
Kom vergader
En sing saam met my uit volle bors
Ja die Bokke gaan die beker vat
Ja die Bokke gaan skop weer gat
Ja die Bokke net hulle kan
Want die Bokke is numba one
Ou Polla piets hom oor die lat
En Cheslin systap soos 'n handsak dief
Eben tackle laat dit klap
En Siya storm soos 'n Xhosa chief
Skrum hulle plat tot hulle kak
En laat die beker na sy huis toe kom
Staan bietjie nader
Kom vergader
En sing saam met my uit volle bors
Ja die Bokke gaan die beker vat
Ja die Bokke gaan skop weer gat
Ja die Bokke net hulle kan
Want die Bokke is numba one!
Writer(s): Cordier De Beer
Lyrics powered by www.musixmatch.com