Слова

Ek wens jy was bereid Maar jy loop nou agteruit Sit jouself op silent Of delete hierdie moontlikheid Ek weet, ek weet jy wil my net nie hoor Jy gaan val en dit als verloor Sit jouself op silent Want jy maak net moeilikheid. Jy vra vir my of kan jy aan my raak Jy se jou hande gaan nou magic maak Maar hou jou hande van my lyf af Gaan jy my date of is jy net laf Jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five. Hou jou hande van my lyf af Ons kani date nie jy is so laf Hou op maak asof jy my ken En ek rol my oë met n high five. Al wat jy kry is n high five Al wat jy kry is n high five Al wat jy kry is n high five Al wat jy kry is n high five Ek wens jy kon net sien Dat jy my nie verdien Hier is net plek vir 2 en ek tel 3 Ek wens jy kon verstaan Dat hierdie nerens gaan Sit jouself op silent Want jy maak net moeilikheid. Jy vra vir my of kan jy aan my raak Jy se jou hande gaan nou magic maak Maar hou jou hande van my lyf af Gaan jy my date of is jy net laf Jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five. Hou jou hande van my lyf af Ons kani date nie jy is so laf Hou op maak asof jy my ken En ek rol my oë met n high five. Hou jou hande van my lyf af Ons kani date nie jy is so laf Hou op maak asof jy my ken En ek rol my oë met n high five. Hahaha nee ok, jou high fives is te tnjah is reg, Ek sien jy rol jou oe ooh ek sien jy smaak dit neh, Nou pappa ek is baie competitive ek target net, Ek weet jy wil my nie soen nie, jy speel hard to get, Maar is oraait man ek hou mos van n challenge hey nou jou high five Hou ek jou hand en ek like dit jy kan net gaan staan op SA's got talent en niks doen nie glo my girl jy wen dit Dammit, Irene moet nou nie so is nie hoor gou hier ek smaak jou duk Stukke ek heti meer woorde nie om alles op te som wil ek Net wys ek smaak jou stukkend kom ons raak gekys are you wys. Aaah onthou jy toe jy hierdiekant toe geloop het, Yes nou draai vir my lekker om en dan loop jy weer anderkant tie. Great Baai... Lalalalala Jy kom in vir n soen en n druk maar wat jy kry is n high five Hou jou hande van my lyf af Ons kani date nie jy is so laf Hou op maak asof jy my ken Ek rol my oe met n high five Hou op maak asof jy my ken Ek rol my oe met n high five.
Writer(s): William Loots, Rouxan Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out