Видео
Лучшие песни Robbie Rivers
Похожие песни
Создатели
МУЗЫКА И СЛОВА
Robert Jurie Herbst
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Robert Jurie Herbst
Продюсер
Слова
Hier raak ons OuGat
Dispos en flou twak
Duur kaas in jou sak
Dink gou en vat jou luck
Ek wil net lekker vibe
Rook raak net lekker high
Vat my net vir 'n pie
Brand ek jou met 'n gwaai
Ek wil net lekker vibe
Rook raak net lekker high
Vat my net vir 'n pie
Brand ek jou met 'n gwaai
Babygirl, wat sê jy?
Hoe gaan dit met die girl van my?
Vure vul my are
Dans net mal alleen op die aarde
Kan jy die ritme voel?
Dans aan net soos 'n fool
Kan soveel goeters doen
Kom hier en vat 'n pull
Kan jy die ritme voel?
Dans aan net soos 'n fool
Kan soveel goeters doen
Kom hier en vat 'n pull
Hier raak ons OuGat
Dispos en flou twak
Hier raak ons OuGat
Dispos en flou twak
Duur kaas in jou sak
Dink gou en vat jou luck
Ek wil net lekker vibe
Rook raak net lekker high
Vat my net vir 'n pie
Brand ek jou met 'n gwaai
Babygirl, wat sê jy?
Hoe gaan dit met die girl van my?
Vure vul my are
Dans net mal alleen op die aarde
Kan jy die ritme voel?
Dans aan net soos 'n fool
Kan soveel goeters doen
Kom hier en vat 'n pull
Kan jy die ritme voel?
Dans aan net soos 'n fool
Kan soveel goeters doen
Kom hier en vat 'n pull
Ek wil net lekker vibe
Rook raak net lekker high
Vat my net vir 'n pie
Brand ek jou met 'n gwaai
Hier raak ons OuGat
Dispos en flou twak
Duur kaas in jou sak
Dink gou en vat jou luck
Writer(s): Robert Herbst
Lyrics powered by www.musixmatch.com