Видео
Видео
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Jan Bloukaas
Ведущий вокал
Karlien Van Jaarsveld
Ведущий вокал
Ruan Graaff
Электрогитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Karlien Van Jaarsveld
Автор песен
Jean Du Plessis
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Jean Du Plessis
Продюсер
Ruan Graaff
Продюсер
Pierre-Henri van Pletzen
Мастеринг-инженер
Gideon Daniel Volschenk
Продюсер
Paulo Azevedo
Продюсер
Слова
[Verse 1]
Wie is die see as jy die see sou vra
Wat is jou droom as jy jou los kon maak
Ek sien jou hardloop op die skemer lig
Die water by my is gevries vir dit
[Verse 2]
Jou oë is oop maar jy hou my hande oor jou gesig
Ons bloei uit mekaar maar niks verander is dit dit?
[Verse 3]
Jy druk die borsel in my hande
En so vleg ek tussen deur die branders
Jy voel soos tienduisend flikkerende gedagtes
En ek kom nou eers die donker kolle agter
[Verse 4]
Jou oë lyk anders as jy met my praat
Wat blou wegsteek sal ek vind
Ek dink ons moet bietjie wegraak om weer mekaar te kan vind
Jy tel als wat ek moet saam dra, ek tel als wat ek moet bring
Tadadadadadadada is al waaraan ek kan dink
En die manier wat jy met my praat, lyk ek vir jou soos ‘n kind?
[Verse 5]
As ons kon loop tot in Alaska
Sou ek jou vrae hier tot ‘n antwoord bring
En as die koue jou kon vasvra
Sal dit ons water weer tot strome bring?
[Verse 6]
Jou oë lyk anders as jy met my praat
Wat blou wegsteek sal ek vind
Ek dink ons moet bietjie wegraak om weer mekaar te kan vind
Jy tel als wat ek moet saam dra, ek tel als wat ek moet bring
Tadadadadadadada is al waaraan ek kan dink
En die manier wat jy met my praat, lyk ek vir jou soos ‘n kind?
Written by: Jean Du Plessis, Karlien Van Jaarsveld