album cover
Verander
75
На гастролях
Afrikaans
Трек «Verander» вышел в 15 октября 2021 г. г. на альбоме «{albumName}» (лейбл «CoolerBox Records»)Zonneblom
album cover
АльбомZonneblom
Дата релиза15 октября 2021 г.
ЛейблCoolerBox Records
Мелодичность
Акустичность
Валанс
Танцевальность
Энергия
BPM80

Видео

Видео

Слова

Wat het skeef geloop?
Dat jy so moes verander
Of het jy iets reg gemaak?
Dink jy ook nou ander?
Want jy is al een wat weet
Hoe jy jouself verneuk
Jy't die hoogskeid
Wil jy van alles ook vergeet?
As jy jouself weer meet
Doen die ander
En ek probeer nog onderskei
Wat is die verskil
Tussen fiksie en werklikheid
Ek weet dit is verby
Maar daar het iets in my
Skeef geloop in realiteit
Wat het skeef geloop?
Dat jy so moes verander
Jy's soveel harder
Of het jy iets reg gemaak?s
En dink jy ook nou anders?
Nes die ander
Ek dink ek dink te veel
Ek breek my eie reëls
Maar ek kom nader
Dis gevoelloos in jou keel maar alles word weer heel
Net bietjie later
En ek probeer nog onderskei
Wat is die verskil
Tussen fiksie en werklikheid
Ek weet dit is verby
Maar daar het iets in my
Skeef geloop in realiteit
Ek is nie dieselfde nie
Maar ek het nie verander nie
Ek is nie dieselfde nie
Maar ek het nie verander nie
En ek is nie dieselfde nie
Maar ek het nie verander nie
Ek is nie dieselfde nie
Maar ek het nie verander nie
Ek is nie dieselfde nie (Ek is nie dieselfde nie)
Maar ek het nie verander nie (Ek het nie verander nie)
Ek is nie dieselfde nie (Ek is nie dieselfde nie)
Maar ek het nie verander nie
En ek probeer nog onderskei
Wat is die verskil
Tussen fiksie en werklikheid
Ek weet dit is verby
Maar daar het iets in my
Skeef geloop in realiteit
En ek probeer nog onderskei
Wat is die verskil
Tussen fiksie en werklikheid
Dis anyway verby
Maar daar het iets in my
Skeef geloop
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...