Видео

Видео

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Ведущий вокал
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Клавишные инструменты
Emil Paul
Emil Paul
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Композитор
Emil Paul
Emil Paul
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Продюсер
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Продюсер

Слова

[Intro]
Gooi 'n bietjie meel
Want my voete jeuk
[Verse 1]
Hy loop in met ‘n kort broek
Een ding wat hy nou soek
Moeg vir daai onrustige gevoel
Sy lyk vir hom soos somer
Iets reg uit sy drome
Wind wat waai, kan hom nie eers afkoel nie
[Verse 2]
Hy loop oor
Om te hoor
Of hy haar nou kan draai en draai en draai
Te veel druk
So vat nog 'n sluk
Want al wat jy moet sê is
[PreChorus]
Gooi 'n bietjie meel want my voete jeuk
Die ritme stamp so hard dat jy kan sien hoe die dak lig (Soos jy weet)
Dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer skud
En my voete jeuk
[Chorus]
Gooi meel op die dansvloer
Elke lit in my lyf roer
Want dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer ruk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
[Verse 3]
Sy sien nou dat hy oorloop
Een ding waarvoor sy hoop
Moeg vir daai onsmaaklike gevoel
Hy lyk vir haar soos lente
Iets reg uit haar wense
Wind wat waai, kan haar nie eers afkoel nie
[Verse 4]
Amper daar
Sy weet klaar
Dat hy haar nou gaan draai en draai en draai
Sy’s daar voor
Loop net oor
Want al wat sy wil hoor is
[PreChorus]
Gooi 'n bietjie meel want my voete jeuk
Die ritme stamp so hard dat jy kan sien hoe die dak lig (Soos jy weet)
Dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer skud
En my voete jeuk
[Chorus]
Gooi meel op die dansvloer
Elke lit in my lyf roer
Want dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer ruk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
[PreChorus]
Gooi 'n bietjie meel want my voete jeuk
Die ritme stamp so hard dat jy kan sien hoe die dak lig
Dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer skud
En my voete jeuk
[Chorus]
Gooi meel op die dansvloer
Elke lit in my lyf roer
Want dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer ruk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
En my voete jeuk
[Outro]
Dis onmoontlik om net stil te sit
As die dansvloer ruk
En jou voete jeuk
Written by: Emil Paul, Hugo Ludik
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...