Слова

Jou weer Op 'n straathoek eendag weer Sien jou weer Maar totdat dit gebeur Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Sien jou weer Langs 'n boulevard in Parys Sien jou weer Maar tot ons paadjies kruis Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Wie's ons om te bepaal Wie 't gewen? Wie 't gefaal? Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê? Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Sien jou weer Oor 'n glasie Cabernet Sien jou weer Maar totdat jy kom bly Onthou my Ja onthou my As die één wat jou altyd sal liefhê Wie's ons om te bepaal Wie 't gewen? Wie 't gefaal? Wie kan tog sê waar die antwoord dan lê?
Writer(s): De Villers Coewie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out