Слова

Pak op, pak op Sit jou goedjies op jou kop More gaan ons weg, Ver van hier weg Skipskop, skipskop, Wanneer hou die dinge op Swaarkry le net voor Die blou berge oor Overberg se mens Is ek gebore, Op die plek skipskop Nes my pa en sy pa ook. Hier deur die duine, loop onse spore Hier op die beach hier langs die see is ek gebore Maar wat ken ek anders As die bloudam se branders Die wolke en die winde wat hier waai Maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies En se maar so long skipskop, skipskop se goodbye Linkerhand, o die regterhand Wat se kant le die plekke Misverstand 'Seblief meneer, ag se tog weer Is dit die pad wat ons moet more vat 'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar Die stukkies van my lewe hulle le baie deurmekaar Tel op tel op vir shorty en vir pop Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop Maar wat ken ek anders As die blou dam se branders Die wolke en die winde wat hier waai Pak op jou goedjies, pak op jou goedjies, Se maar so long skipskop skipskop se goodbye Se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out