Слова

Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Dis was n mooi aan hier in september maand onder die eikeboom Daar het ek jou gevra jou liefde is dit waar Jou antwoord was toe ja Jy was die girl vir my jou liefde kon ek kry ons is nog altyd saam Jy het beloof aan my om getrou te bly veraltyd aan my sy Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Al word ons n honderd jaar Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Stap ons daar verby kan ons onthou die piekniek so lank gelede Daar het ek jou gevra om my ring te dra jou antwoord was toe ja Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Al word ons n honderd jaar Sal ons liefde steeds bly staan Al word ons n honderd jaar Ons behoort aan mekaar Ons behoort aan mekaar Ons behoort aan mekaar
Writer(s): Chord Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out