В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Monique
Monique
Исполнитель
David Fourie
David Fourie
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
David Fourie
David Fourie
Перевод
Stefan Örn
Stefan Örn
Композитор
Iain Farquharson
Iain Farquharson
Композитор
Sandra Bjurman
Sandra Bjurman
Композитор

Слова

Oh oh oh oh Oh oh oh Oh oh oh Bly net hier Bly net hier vanaand Tot dit lig is Ek't jou nodig My lief ek tel elke uur En ek tel sekondes af Tot ek terug is Ek kan nie my ly beheer Ek kan nie help wat gebeur Ek kan nie my liefde keer nie My hart het klaar besluit Ek kan nie help dat ek weet Ek kan nie jou gesig vergeet nie My hart het klaar besluit Voel jou hier Voel jou hier in my hart Elke oomblik Die . So lank jy onthou dat elke liewe uur Ek het jou nodig So nodig Ek kan nie my ly beheer Ek kan nie help wat gebeur Ek kan nie my liefde keer nie My hart het klaar besluit Ek kan nie help dat ek weet Ek kan nie jou gesig vergeet nie My hart het klaar besluit O wat ek nie vir jou sal doen My laaste asem om jou te soen Om jou te soen Ek kan nie my ly beheer Ek kan nie help wat gebeur Ek kan nie my liefde keer nie My hart het klaar besluit Ek kan nie help dat ek weet Ek kan nie jou gesig vergeet nie My hart het klaar besluit Wat my hart Wat my hart het klaar My hart het klaar besluit Oh oh My hart het klaar besluit
Writer(s): Iain Farquharson, Stefan Orn, Sandra Bjurman, David Fourie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out