Видео

ADAM - Smoorverlief [Official Music Video]
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Adam
Adam
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Автор песен
Reynardt Hugo
Reynardt Hugo
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Robin Kielly
Robin Kielly
Продюсер

Слова

Hande sweet, ek staar na die grond Ek is gereed, ge'suit en geskeer 'n Blom gepluk om vir jou te gee wat het ek gedink, net die tyd sal leer Hoekom daal ek dan so laag vir iets so afgesaag, "blind dates" is stupid. Maar toe jy die deur oopmaak, my gemoed begin te kraak bewe my tone tot my lip Ek snak na asem soos 'n suurstofdief ek sluk my woorde want ek's smoorverlief ek val val val vir die hartedief iemand help asb asb ek's smoorverlief woorde gly oor my tong maar wat ek uitkry maak geen sin so ek struikel voort maar ek glo vas dat ons twee saam hoort soos n skoen wat pas en soos jy aanhou praat en ek stiller raak begin ek n glimlag kry want ek sien alreeds jou naam in ons troukaartjie geraam die begin van jou en my ek snak na asem soos n suurstofdief ek sluk my woorde want ek's smoorverlief ek val val val vir die hartedief iemand help asb asb ek's smoorverlief ek snak na asem soos n suurstofdief op eerste oogopslag is ek smoorverlief ek val val val vir jou my lief iemand help asb asb ek's smoorverlief op jou vang my tog net as ek val ek's smoorverlief (ek's smoorverlief) op jou (op jou) vang my asb as ek val ek snak na asem soos n suurstofdief ek sluk my woorde want ek's smoorverlief ek val val val vir die hartedief iemand help asb asb ek's smoorverlief ek snak na asem soos n suurstofdief op eerste oogopslag is ek smoorverlief ek val val val vir jou my lief iemand help asb asb ek's smoorverlief
Writer(s): Hugo Ludik, Reynardt Hugo Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out