album cover
Drome
84
Christian & Gospel
Drome was released on May 1, 2015 by Merchant Music as a part of the album Ons Vader
album cover
Release DateMay 1, 2015
LabelMerchant Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM73

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Oase Gemeente
Oase Gemeente
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Oase Gemeente
Oase Gemeente
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
As ek stil word in U teenwoordigheid
Dan weet ek wat waarheid is
As ek vashou aan U kruisdood
Dan weet ek wat liefde is
[Chorus]
As ek kyk na
U heerlikheid en ek sien U
Genade oor my, as ek kyk na
U goedheid
Dan weet ek
U droom ook drome oor my
[Verse 2]
As ek stil word in U teenwoordigheid
Dan weet ek wat waarheid is
As ek vashou aan U kruisdood
Dan weet ek wat liefde is
[Chorus]
As ek kyk na
U heerlikheid en ek sien U
Genade oor my, as ek kyk na
U goedheid
Dan weet ek
U droom ook drome oor my
[Bridge]
U is in beheer
U hou alles vas
U is in beheer
U hou alles vas
U is in beheer
En U hou alles vas
U is in beheer
En U hou alles vas
[Chorus]
En as ek kyk na
U heerlikheid en ek sien U
Genade oor my, as ek kyk na
U goedheid
Dan weet ek
U droom ook drome oor my
Written by: Oase Gemeente
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...