album cover
Hoop
626
Christian & Gospel
Hoop was released on May 1, 2015 by Merchant Music as a part of the album Ons Vader
album cover
Release DateMay 1, 2015
LabelMerchant Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM131

Credits

PERFORMING ARTISTS
Oase Gemeente
Oase Gemeente
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Oase Gemeente
Oase Gemeente
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
In die donker van die nag bly U my lig
In die middel van die stryd bly U die een
Wat oorwinning sal bewerk
U is getrou, ek glo dit
[PreChorus]
Wanneer storms om my woed sal ek bly staan
U's die een wat altyd voor my uit sal gaan
En oorwinning sal bewerk
U is getrou, ek glo dit
[Chorus]
Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou
'n Hoop wat vir ewig sal bly hou
'n Vaste anker, ek sal nie wankel nie
U is my hoop, U is my hoop
[Verse 2]
In die donker van die nag bly U my lig
In die middel van die stryd bly U die een
Wat oorwinning sal bewerk
U is getrou, ek glo dit
[PreChorus]
Wanneer storms om my woed sal ek bly staan
U's die een wat altyd voor my uit sal gaan
En oorwinning sal bewerk.
U is getrou, ek glo dit
[Chorus]
Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou
'n Hoop wat vir ewig sal bly hou
'n Vaste anker, ek sal nie wankel nie
U is my hoop, U is my hoop
Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou
'n Hoop wat vir ewig sal bly hou
'n Vaste anker, ek sal nie wankel nie
U is my hoop, U is my hoop
[Verse 3]
U is my bron, U is my krag
En in U arms is ek veilig
My vesting sterk, my toekoms is
Vir ewig veilig in U hande
En U is my bron, U is my krag
En in U arms is ek veilig
Veilig, veilig, veilig
Written by: Oase Gemeente
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...