album cover
Klaradyn
980
Pop
Klaradyn was released on September 7, 2015 by Ampie du Preez Songs as a part of the album Niks En Niemand
album cover
Release DateSeptember 7, 2015
LabelAmpie du Preez Songs
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM173

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Ampie
Ampie
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Soos ek kyk na die hemel
En ek wonder waar jy is
Stap-stap deur die donker
Deur die grys ou mis
Ek hoor jou roepstem
Op die hoogste krans
Oh, ek miss jou
Jou lyf wat om die vure dans
[Chorus]
En Klaradyn, Klaradyn
Met jou hart so klein
Waar in die wêreld het jy verdwyn?
Het daar iets gebeur
Waarvan ons moet weet?
Het daar iets
Gebeur waarvan ons liewers moet vergeet?
[Verse 2]
Daar was sneeu gewees
Dit was koud en nat
Kouer as die suide van my boere hart
Ons liefde het geskei soos 'n vurk in die pad
Terwyl die duiwel op my skouer
My steeds deur tart
[Chorus]
En Klaradyn, Klaradyn
Met jou hart so klein
Waar in die wêreld het jy verdwyn?
Het daar iets gebeur
Waarvan ons moet weet?
Het daar iets
Gebeur waarvan ons liewers moet vergeet?
[Bridge]
Oh, ho, oh, oh
Vergeet
Oh, ho, oh, oh, oh, oh, oh
[Chorus]
En Klaradyn, Klaradyn
Met jou hart so klein
Waar in die wêreld het jy verdwyn?
Het daar iets gebeur
Waarvan ons moet weet?
Het daar iets
Gebeur waarvan ons liewers moet vergeet?
Written by: Ampie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...