Lyrics

Ek onthou Stellenbosch in die somer Toe ons, ons klere in die Eersterivier verloor het Ek onthou stukkies van die Mystic Boer Voor Coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer Niks op skool geleer nie Want niks het ooit gebeur nie Sê my Dink jy nog terug aan die aande? Dink jy ooit terug aan die aande? Want ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe Ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe En as die engele sing Moet ons saam sing En as die engele sing Moet ons saam sing Jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie Ja, almal sê dit raak net beter En beter en beter en beter Soek jou terug in my lewe Ek wil vry wees As jy wil vry wees Moet ons kan vergeet Tweede kanse gee Daar is net nog een ding wat ek wil weet Sê my Dink jy nog terug aan die aande? Dink jy ooit terug aan die aande? Want ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe Ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe En as die engele sing Moet ons saam sing En as die engele sing Moet ons saam sing Want ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe Ons moet leef Ons moet lewe Ons moet leer Om mekaar te vergewe Dink jy nog terug aan die aande? Dink jy ooit terug aan die aande? En as die engele sing Moet ons saam sing En as die engele sing Moet ons saam sing
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out