album cover
Wurg
6
Alternative
Wurg was released on October 17, 1998 by One F Music as a part of the album Wrok
album cover
AlbumWrok
Release DateOctober 17, 1998
LabelOne F Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Battery 9
Battery 9
Songwriter

Lyrics

Die wêreld sal 'n aangenamer
Plek wees sonder jou
Ek wil jou in 'n hok gooi dat die
Wolwe aan jou kou
Jou gil-geprewel
Sal musiek wees in my ore
'N stem in jou leë kop wat sê
"Hoe geheel verlore"
Ek gaan jou wurg
Tot die patoloë peuter
Aan jou lyk soos 'n kleuter
Ek gaan jou verwurg
As ek klaar is met jou
Sal jy wens jy't gevrek
As ek my hande sien
Is hulle om jou nek
Ek sal dit nie kan help nie
Automaties reageer
My hande krampagtig, spitsverkeer
Written by: Battery 9
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...