album cover
Hillside Lullabye
album cover
Hillside Lullabye was released on January 1, 2003 by Mva Productions as a part of the album Die Tyd Sal Leer
January 1, 2003
LabelMva Productions
BPM72
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek bly hier in die dorp
Waar die treine fluit
En die sjanters nag na nag die treine op spore skuif
En ek is heel alright
[Verse 2]
Onthou die dag toe
Jy by my sou bly
Hoe't ons storie toe verder verloop
Treine wat sjant, treine wat bly, treine wat altyd hier in kringe ry
[Chorus]
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry vannag
[Verse 3]
Vanoggend vroeg was daar
'n Harde slag
Onder by die kant van die railway brug
Maar als was heel alright
[Verse 4]
Dis net dat ek so
Na jou verlang
In die meantime maak alles my bang
Al my woorde lê leeg in my hand
Want my hart slaap by jou waar die treine sjant
[Chorus]
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry vannag
[Chorus]
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry
Droom van my en laat my vry vannag
Droom van my en laat my vry
[Outro]
Droom van my
Laat my vry
Droom van my en laat my vry vannag
Written by: Gert Vlok Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...