Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Helene Bester
Helene Bester
Performer
Jasmyn
Jasmyn
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tertius Human
Tertius Human
Songwriter

Lyrics

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis as of die engel die boodskap nog bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing
Al kan ek hom nie sien hier, dalk weet ek Hy's daar
Omdat ek God's se liefde in my lewe ervaar
O' kom nou Here Jesus en maak my hart skoon
Dat U ook as Koning in my hier kan woon
Al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis as of die engel die boodskap nog bring
Van Jesus se vrede wat harte laat sing
Written by: Tertius Human
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...