album cover
Heilig
album cover
Heilig was released on May 27, 2016 by Merchant Music as a part of the album Dans
AlbumDans
May 27, 2016
LabelMerchant Music
BPM71
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek sien die son deurbreek
Ek hoor die bome suis
Ek voel die wind wat waai
Ek ruik die reën wat kom
En ek raak bewus van U wat oral om my is
Als wat leef weerspieël U heerlikheid
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Die hele skepping praat
Van U grootheid Heer
Die hele aarde sing
Van U Majesteit
En ek raak bewus van U wat oral om my is
Als wat leef weerspieël U heerlikheid
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Ek aanbid U Heer
Ek val voor U neer
Ek aanbid U Heer
Ek val voor U neer
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Heilig, Heilig, Heilig
Is die Here
Written by: Hennie Maritz, Johan Oelofsen, Stella (Krisstel)
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...